Herkomst

Hier ga ik het even hebben over mijn afkomst, mijn roots. Ik ga het niet hebben over hoe mijn mama en papa elkaar hebben leren kennen, maar wat de historiek is van de Boerboel, de Zuid-Afrikaanse Boerboel om correct te zijn.

Geschiedenis

Uit onderzoek is gebleken dat mijn oorspronkelijke bloedlijnen al in 664 voor Christus liggen. Wij werden toen al in Assyrië, Tibet en Babylon gebruikt door Zuid-Afrikaanse soldaten als soldaat- en beschermingshond. Later, in de tijd van Alexander de Grote, werden we zelfs speciaal getraind om wilde dieren te bevechten.

Toen de kolonisten rond 1652 naar de Kaap kwamen hadden ze hun eigen honden meegenomen. Inmiddels waren er mede daardoor diverse rassen ontstaan met verschillende raseigenschappen waardoor de roots van mijn oorspronkelijke Zuid-Afrikaanse voorvaders eigenlijk verdween.

In de jaren tachtig van de 20ste eeuw is door liefhebbers de SABA (South African Boerboelbreeders Association) opgericht met als doel de oorspronkelijk Boerboel als unieke Zuid-Afrikaanse hond zijn plaats in te laten nemen als ras in de hondenwereld. Na een lange speurtocht, selectief fokken en diverse teleurstellingen werd eindelijk tot grote vreugde van deze Association de hedendaagse Boerboel gefokt.

We hebben het nu al een tijdje over waar ik vandaan kom, maar hieronder staat toch waarschijnlijk het belangrijkste wat mijn ras betreft: wie we zijn.

Die geaardheid van die Boerboel (klik hier voor Nederlandse versie)

Die Boerboel is die enigste honderas ter wêreld, tussen al die gespesialiseerde honderasse, geteel vir net een doel, oppasser, waghond en beskermer. 'n Befoeterde , temperamentele hond is nie 'n Boerboel nie. As hy dikbek trek na hy raas gekry het is dit nie 'n Boerboel nie. Verkoop hom of gee hom sommer net weg, moenie dit 'n Boerboel noem nie! Die man wat 'n Boerboel koop, koop hom vir sy geaardheid. Dit was, is en moet sy heel belangrikste eienskap bly! 'n Boerboel moet homself kwalifiseer as jou beste vriend. Hy moet weet wat jy dink, hy moet weet as jy bedreig voel, moet weet of jy 'n vreemdeling goedkeur og afkeur in jou gedagtes en dielefde voel, Hy moet weet as jy bang is - enige Boerboeleienaar sal van die noue kontak tussen die hond en sy baas kan getuig. Hy moet hierdie eienskappe van kleisaf wys. Hy sal jou vinnig met 'n gerusstellende knor laat weet: "Ek is hier, altyd. Met my lewe sal ek jou beskerm!" Laat jy hom toe om aan te val, brul hy soos 'n leeu en veg verbete sonder enige gedagte aan sy eie veiligheid. Daar is gevalle opgeteken waar 'n enkele Boerboel keer op keer die beste afgekom het in 'n geveg met 'n volgroeide luiperd! Kindervriend en speelmaat is hy by uitnemendheid. Hy aanvaar nie een persoon in 'n gesin as sy baas nie, hy beskerm elke lid van die huisgesin en is ewe lief vir elkeen. Die verhaal van die Boerboel wat hom tuismaak langs diw babawaentjie en daar waghou, uur in en uur uit, is legio. Die hele gesin behoort aan hom, en sy enigste taak is om sy familie verbete op te pas. Ons oupas het die funksie van 'n Boerboel as volg beskryf: "Bedags moet die hond met die kinders veld toe gaan om die vee op te pas. Daar meot hy vir hulle 'n haas kan vang om op die veldvuurtjie te braai vir ete. Verder moet hy hulle kan beskerm teen alle ongediertes en gevaartes wat hulle in die veld mag teekom".

Contact

Heb je een vraag, een opmerking of wil je gewoon iets leuk aan mij vertellen? Wel, dat kan je hier doen.

Nieuws!